"Invoeropsies" "Navorsing-loglêerbevele" "Soek kontakname op" "Speltoetser gebruik inskrywings uit jou kontaklys" "Vibreer met sleuteldruk" "Klank met sleuteldruk" "Opspring met sleuteldruk" "Algemeen" "Tekskorrigering" "Gebaar-tik" "Ander opsies" "Gevorderde instellings" "Opsies vir kundiges" "Skakel oor na die ander invoermetodes" "Taal-wisselsleutel dek ook ander invoermetodes" "Taal-wisselsleutel" "Wys wanneer meervoudige invoertale geaktiveer is" "Wys glyverklikker" "Vertoon visuele aanduiding terwyl gly van Shift- of Symbol-sleutels af" "Sleutelopspringer-wagperiode" "Geen wagperiode nie" "Verstek" "%sms." "Stelsel se verstek" "Stel kontakname voor" "Gebruik name van kontakte vir voorstelle en korreksies" "Gepersonaliseerde voorstelle" "Dubbelspasie-punt" "Dubbeltik op spasiebalk voeg \'n punt in, gevolg deur \'n spasie" "Outohoofletters" "Die eerste woord van elke sin moet met \'n hoofletter begin" "Persoonlike woordeboek" "Voeg woordeboeke by" "Hoofwoordeboek" "Wys voorstelle vir korrigering" "Wys voorgestelde woorde terwyl jy tik" "Wys altyd" "Wys in portretmodus" "Versteek altyd" "Blokkeer aanstootlike woorde" "Moenie potensieel aanstootlike woorde voorstel nie" "Outokorrigering" "Spasiebalk en leestekens korrigeer outomaties woorde wat verkeerd gespel is" "Af" "Matig" "Aggressief" "Baie aggressief" "Stel volgende woord voor" "Gebruik die vorige woord om voorstelle te maak" "Aktiveer gebaar-tik" "Voer \'n woord in deur te gly deur die letters" "Wys gebaarspoor" "Dinamiese sweefvoorskou" "Sien die voorgestelde woord tydens gebare" "Frasegebaar" "Voer spasies tydens gebare in deur na die spasiesleutel te gly" "Steminvoerinstellings" "Geen steminvoermetodes geaktiveer nie. Gaan taal- en invoerinstellings na." "Stel invoermetodes op" "Invoertale" "Stuur terugvoer" "Invoertale" "Raak weer om te stoor" "Woordeboek beskikbaar" "Aktiveer gebruikerterugvoer" "Help om hierdie invoermetode-redigeerder te verbeter deur gebruikstatistiek en omvalverslae outomaties te stuur" "Sleutelbordtema" "Engels (VK)" "Engels (VS)" "Spaans (VS)" "Engels (VK) (%s)" "Engels (VS) (%s)" "Spaans (VS) (%s)" "%s (Tradisioneel)" "%s (Cyrillies)" "%s (Latyns)" "Geen taal nie (alfabet)" "Alfabet (QWERTY)" "Alfabet (QWERTZ)" "Alfabet (AZERTY)" "Alfabet (Dvorak)" "Alfabet (Colemak)" "Alfabet (PC)" "Emosiekone" "Kleurskema" "Wit" "Blou" "Gepasmaakte invoerstyle" "Voeg styl by" "Voeg by" "Verwyder" "Stoor" "Taal" "Uitleg" "Jou gepasmaakte invoerstyl moet geaktiveer word voor gebruik. Aktiveer nou?" "Aktiveer" "Nie nou nie" "Dieselfde invoerstyl bestaan ​​reeds: %s" "Bruikbaarheidstudie-modus" "Vertraging van sleutellangdruk" "Sleuteldruk se vibrasie-tydsduur" "Sleuteldruk se klankvolume" "Lees eksterne woordeboeklêer" "Geen woordeboeklêers in die aflaaiselsvouer nie" "Kies \'n woordeboeklêer om te installeer" "Moet hierdie lêer regtig vir %s geïnstalleer word?" "Daar was \'n fout" "Lys kontaktewoordeboek" "Lys persoonlike woordeboek" "Lys gebruikergeskiedeniswoordeboek" "Lys personaliseringwoordeboek" "Verstek" "Welkom by %s" "met Gebaar-tik" "Kom aan die gang" "Volgende stap" "Stel %s op" "Aktiveer %s" "Verifieer asseblief \"%s\" in jou Taal- en invoerinstellings. Dit sal dit magtig om op jou toestel te loop." "%s is reeds geaktiveer in jou Taal- en invoer-instellings - hierdie stap is dus klaar. Aan na die volgende een!" "Aktiveer in instellings" "Skakel oor na %s" "Volgende, kies \"%s\" as jou aktiewe teks-invoermetode." "Wissel invoermetodes" "Veels geluk, jy\'s gereed!" "Nou kan jy in al jou gunstelingprogramme tik met %s." "Stel bykomende tale op" "Klaar" "Wys program-ikoon" "Wys program-ikoon in die lanseerpoort" "Woordeboekverskaffer" "Woordeboekverskaffer" "Woordeboek-diens" "Woordeboek se opdateerinligting" "Voeg woordeboeke by" "Woordeboek beskikbaar" "Instellings vir woordeboeke" "Gebruikerwoordeboeke" "Gebruikerwoordeboek" "Woordeboek beskikbaar" "Laai tans af" "Geïnstalleer" "Geïnstalleer, gedeaktiveer" "Kan nie aan woordeboekdiens koppel nie" "Geen woordeboeke beskikbaar nie" "Verfris" "Laas opgedateer" "Kontroleer vir opdaterings" "Laai tans…" "Hoofwoordeboek" "Kanselleer" "Instellings" "Installeer" "Kanselleer" "Vee uit" "Die gekose taal op jou mobiele toestel het \'n beskikbare woordeboek.
Ons beveel aan dat die %1$s-woordeboek afgelaai word om jou tikervaring te verbeter.

Dit kan \'n minuut of twee duur om oor 3G af te laai. Heffings kan dalk geld as jy nie \'n onbeperkte dataplan het nie.
As jy onseker is oor watter dataplan jy het, beveel ons aan dat jy \'n Wi-Fi-verbinding soek om outomaties te begin aflaai.

Wenk: Jy kan woordeboeke aflaai en verwyder deur te gaan na Taal en invoer in die Instellings-kieslys van jou mobiele toestel." "Laai nou af (%1$.1f MB)" "Laai oor Wi-Fi af" "\'n Woordeboek is beskikbaar vir %1$s" "Druk om te hersien en af te laai" "Laai tans af: voorstelle vir %1$s sal binnekort gereed wees." "Weergawe %1$s" "Voeg by" "Voeg by woordeboek" "Frase" "Nog opsies" "Minder opsies" "OK" "Woord:" "Kortpad:" "Taal:" "Tik \'n woord in" "Opsionele kortpad" "Redigeer woord" "Redigeer" "Vee uit" "Jy het geen woorde in die gebruikerwoordeboek nie. Voeg \'n woord by deur die Byvoegknoppie (+) te raak." "Vir alle tale" "Nog tale…" "Vee uit" " ABCDEFGHIJKLMNOPQRSTUVWXYZ"